Tienerseun se selfdood skok | Die Son

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

’N TIENER (16) het homself in die openbaar in die Baai gehang.Geskokte mense het gesien hoe sy lyk buite ’n container in Jutaweg, Korsten, voor Morné’s Scrapyard hang.Kapt. Johan Rheeder, ’n polisiewoordvoerder, sê ’n verbyganger het gister net ná 06:00 op die seun se lyk afgekom.“Ons kan bevestig dat ’n jeugdige se lyk gevind is.“Die naam gaan nog nie bekend gemaak word nie. ’n Geregte­like nadoodse ondersoek is geopen,” sê Rheeder.Die eienaar van Morné’s Scrapyard, Michelle du Plessis, wou nie kommentaar lewer nie aangesien die familie in rou is.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/tienerseun-se-selfdood-skok-20181218

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.