Tiep op die job | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Tiep op die job | Die Son

Deur  eie verslaggewerWoensdag, November 07, 2018 09:00

 ~ foto ter illustrasie: iStock

’N TASPAKKER van American Airlines is geskors nadat hy in ’n vliegtuig se bagasieruimte uitgepass het.USA Today berig die ou het Saterdag gewerk en toe besluit om in die vliegtuig te tiep. Niemand het opgelet hy’s MIA nie. Die Boeing 737 het van Kansas City vertrek en sowat twee uur later in Chicago aangekom – met die dronkie nog tussen die tasse.In Chicago het die plaaslike polisie, die FBI en die main legal eagle in die area hom ondervra. Die man (23) is nie van ’n misdaad aangekla nie. Die lugdiens ondersoek nog die voorval. – NDTV

Rassie moet Siya DROP

Rassie moet Siya HOU

Rassie moet Siya DROP
36%

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply