Toe los pa se kop hom

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDinsdag, Januarie 01, 2019 10:15

g’n oeps: Mthobeki Mkathali van die Joe Slovo- informele nedersetting kry ’n breinfloute.Foto:theo jeptha
 ~ 

MTHOBEKI Mkathali (38) is in die Joe Slovo-plakkerskamp gearresteer vir poging­ tot moord.Dít was omdat Mkathali sy dogtertjie voor ’n gillende skare van sy shack se dak gegooi het. ’n Cop het haar gelukkig gevang.Hy het haar glo as gyselaar aangehou om te verhinder dat hul shacks, soos die ander in die gebied, afgebreek word.

Ek hou van: Son NUUS

Ek hou van: Antie Mona

Ek hou van: Oom Sonnie

Ek hou van: Son SPORT

Ek hou van: Son GOSSIP

Ek hou van: Antie Mona
48%

Ek hou van: Oom Sonnie
7%

Ek hou van: Son GOSSIP
3%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/toe-los-pa-se-kop-hom-20181230

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.