Verlief op skoonsuster | Die Son

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaEK IS verlief op my skoonsuster en het gevoelens vir haar.Elke keer wanneer ek dronk is, wil ek vir haar sê hoe ek oor haar voel, maar ek kom net nie so ver nie.Ek het al aan haar gevat, Antie, maar toe gaan sê sy vir my ma.My ma wou toe weet wat my storie met my skoonsuster is, maar as ek dan aan haar vat, is my skoonsuster nie kwaad vir my nie.Ek weet nie wat in haar kop aangaan nie. – Confused, Whats­AppMoenie jou kop breek oor wat in haar kop aangaan nie. Worry oor wat in jóú kop aangaan.Obviously weet hierdie meisie nie hoe om jou te vertel dat jy haar ongemaklik laat voel nie.Sy het gehoop jou ma kan sense in jou kop praat, maar dit werk duidelik nie.Sy is jou broer se vrou. Jou dronkverliefdheid gaan groot probleme veroorsaak.

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/verlief-op-skoonsuster-20181101

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply