Vermeende lemmer bly sit | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Vermeende lemmer bly sit | Die Son

’N MAN wat vir die moord op ’n fietsryer en bergklimmer teregstaan, het Vrydag in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn.Blessing Bveni het Ian McPherson en Doug Notten na bewering verlede jaar in verskillende aanvalle vermoor.McPherson is in Maart 2018 in Vishoek met ’n mes dood­gesteek en toe van sy fiets en selfoon beroof.Luidens TimesLIVE het ’n man Notten en sy vrou, Julia, van agter genader toe hulle in Januarie 2018 in die Tafelberg Nasionale Park gehike het.Notten is op die toneel dood nadat die man hom met ’n mes gesteek het.Bveni kom weer op 26 April voor. Hy moet intussen in die mang bly sit. – News24

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.