Please log in or register to like posts.
News

DIE gemeenskap het ’n rower bygekom omdat hulle nou net mooi genoeg gehad het.Dís wat Son se informant sê nadat ’n groep mans ’n man vermoor het in wat lyk na ’n voorval van mob justice.Die man se lyk is buite ’n huis in Jacksonville gekry.IngehardloopKapt. Sandra Janse van Rensburg, ’n polisiewoordvoerder, sê die voorval het Vrydagmiddag plaasgevind.“Die man het in ’n huis in Brittlewoodstraat in Jacksonville ingehardloop. ’n Groep mense het hom agtervolg.“Hulle het hom aangeval en hy is op die toneel oorlede. Die motief vir die moord is onbekend. Die polisie ondersoek ’n saak van moord.”

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.