Visse los stink voete uit

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerSondag, Oktober 07, 2018 12:00

Jô! Dit is glo die oorskot. Foto: FACEBOOK
 ~ 

DIE menslike oorskot wat dié week op die strand by Milnerton in die Kaap uitgespoel het, laat mense kopkrap.Polisiebeamptes is Donderdag omstreeks 11:20 na Sunset Beach uitgeroep.“Toe die polisie op die toneel aankom, het hulle menslike oorskot gevind,” sê kapt. FC van Wyk.’n DNS-toets en lykskouing moet nou bepaal of die oorskot aan ’n onlangse verdwyning gekoppel kan word.’n Viral foto in die sosiale media is na bewering van die einste oorblyfsels. Dit blyk ’n gestroopte geraamte te wees – met net die voete wat nog redelik ongeskonde is. – News24

Lewer kommentaar op hierdie artikel

0 reaksies

Lewer kommentaar
Dankie, jou reaksie is gepos.

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar
0 oorblywende karakters

Deel op Facebook

Kommentaar word gelaai…

https://www.son.co.za/Son-Op-Sondag/Nuus/Wes-Kaap/visse-los-stink-voete-uit-20181006

Share this page to Telegram

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.