Vrou vas oor ‘gun’-patrone | Die Son

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerVrydag, Desember 21, 2018 06:00

dodelik: Dié patrone is by ’n vrou in die Paarl gevind.Foto: sapd
 ~ 

LEDE van die polisie se eenheid teen bendebedrywighede het ’n vrou Maandag ge­arresteer vir die onwettige besit van ammunisie.Die 28-jarige vrou is by haar shack in Chicago-Oos in die Paarl gearresteer.’n Polisiewoordvoerder, kapt. FC van Wyk, sê die eenheid het toegeslaan nadat hulle ingelig is oor bende­bedrywighede.Van Wyk sê: “Sowat 20 shacks is deursoek en 13 patrone van ’n 303-geweer en 11 van ’n 9 mm-pistool is gevind.”Die polisie het ook op ses parcels dagga afgekom.

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos

MissSA se rok het haar Miss Universe kroon gekos
43%

MissSA se antwoord het haar Miss Universe kroon gekos
57%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/vrou-vas-oor-gun-patrone-20181218

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.