Waarskuwing asb Dylon Fourie hy verkoop wasmasjiene en yskaste en maak ook reg. Ek…

Please log in or register to like posts.
Nuus
Waarskuwing asb Dylon Fourie hy verkoop wasmasjiene en yskaste en maak ook reg. Ek…

Update
Port Elizabeth

Waarskuwing asb Dylon Fourie hy verkoop wasmasjiene en yskaste en maak ook reg. Ek het by hom n yskas gekoop n paar maande terug en het die geld in sy vrou se capitec rekening inbetaal waarna ek nie die beneficiary delete het nie en per ongeluk my huur en krag geld in die rekening betaal het met die duidelike beskrywing van my naam en van en HUUR en Krag. Die oomblik toe ek dit agterkom het ek hom gebel en by sy vrou uitgekom. Zy se toe nee sy het dit nie gesien nie sy sal kyk ek moet die betalings bewys stuur wat ek toe gedoen het. Heeltyd geglo die man sal mos mos nie my geld vat nie. Kry hom toe in die hande en hy sê my toe nee hy is jammer hy sien dit was inbetaal maar hy het die geld gebruik hy het gedink dis iemand wat hom geld skuld. Hulle kry glo nie sms’e nie en hy werk nie en moet uit waar hulle bly ens ens…so huil ek al by die tyd want wie van ons het net so weer huur en krag geld om te betaal maar hy het nie n saak sê eers dit was nie sy fout nie hy sal afbetaal. Lang storie maar hy betaal toe R1000 1 desember. Na n hele paar boodskappe antwoord hy my nie en ek kontak hom vandag weer en vra asb gee net my geld. Ek gaan op elke blad waar jy adverteer opsit sodat mense kan sien. Ek sien ander het gekla hy vat geld en maak nie reg nie. Ek sit screenshots van my gesprek met hom sodat mense kan sien die tipe mens wat hy is. Ons almal werk hard vir ons geld mens kan so iets nie net los nie…wat maak ek nou. Hy gaan onder die volgende name Dylon Fourie Thea Fourie JJ Fourie hy ry n rooi Bantam bakkie. Hy bly in Despatch. Hy bly sy nommer verander as hy mense geld skuld. Ek sal die post op al die pages wat ek kan in die oos kaap sit todat hy my geld terug gee


Share this page to Telegram

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.