Weerlig slaan man morsdood | Die Son

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Deur  eie verslaggewerDonderdag, Januarie 31, 2019 07:00

TRAGIES: ’n Man is in Elliot­dale dood nadat weerlig hom getref het.FOTO TER ILLUSTRASIE
 ~ 

DIE polisie in Elliotdale het ’n geregtelike doodsondersoek begin nadat weerlig ’n 44-jarige man doodgeslaan het.Kapt. Jackson Manatha, ’n polisiewoordvoerder, sê die voorval het Dinsdag om en by 19:15 in Fameni in Ncihana Village in Elliotdale gebeur. “Die man is op die toneel dood.“Sy identiteit word nog weerhou totdat sy naasbestaandes van sy dood in kennis gestel word.”Manatha sê die man het alleen geloop toe weerlig hom getref het.

Ek lees altyd KAAPSE NUUS

Ek lees altyd OOS-KAAPSE NUUS

Ek lees altyd SONSKYNNUUS

Ek lees altyd WEIRD NUUS

Ek lees altyd ALLE NUUS STORIES

Ek lees altyd KAAPSE NUUS
61%

Ek lees altyd OOS-KAAPSE NUUS
8%

Ek lees altyd SONSKYNNUUS
3%

Ek lees altyd WEIRD NUUS
3%

Ek lees altyd ALLE NUUS STORIES
25%

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/weerlig-slaan-man-morsdood-20190130

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.