Wifey wil nou weer gaan strip

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

Liewe Antie MonaTOE ek die dag my vrou ontmoet het, was sy eers ’n stripper in ’n adult club.Dit het my nie afgesit nie, want ek het vanuit die staanspoor van haar gehou.Ons het baie aande gesels en sy het aan my gesê sy doen dit om haar seuntjie te kan support.Antie, dit was moeilik om te sien hoe dans sy vir die ander manne, maar een aand het ek ál my moed bymekaar geskraap en haar gevra om met my op ’n date te gaan.Dit was drie jaar gelede. Ons is nou twee jaar getroud. Sy het haar dansery laat staan. Of so het ek gedink.Sy sê sy kan nie meer so by die huis sit en ek werk alleen nie. Ja, ek verdien nie baie nie, maar ek gaan uit my pad vir hulle.Wat dink Antie van haar voorstel? Dinge is nou nie lekker tussen ons nie, want hoekom wil sy nou weer halfkaal teen ’n paal staan en dans? – Ontevrede, WhatsApp Om ’n paaldanser te wees, is nie die enigste opsie nie.Toegegee, die lewe is duur en deesdae moet ’n mens maar probeer cope met twee salarisse.Maar sy hoef mos nie terug te gaan na haar vorige lewe en werk vir ’n inkomste nie. Daar is mos ander opsies.

https://www.son.co.za/naughty-corner/Antiemona/wifey-wil-nou-weer-gaan-strip-20190309

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.