Update
Port Elizabeth
Wilfred van der Merwe
10 hrs
Samsung J2
R1
Cradock
Hi ek het n Samsung J2 opgetel. Dit is noubop “charge”. As dit jou foon is, kontak my, of bel jou nr, dit is nou aan. Foon kort n pin, dus kan ek nie sien aan wie dit behoort nie. Was opgetel by Botanies…Karoolus 2018 besoeker.
I am sharing this post.