‘Wys die full monty’ | Die Son

Please log in or register to like posts.
Nuus

Update
Port Elizabeth

PETER Daubermann wou nie gister kommentaar lewer op wat ’n groep Kaapse aktiviste van hom dink nie.Daubermann is die omstrede pastoor Timothy Omotoso se lawyer. Sy vrae aan van die getuies in die verkragtingsaak teen Omotoso het die aktiviste geskok. Hulle voel hy’t niks morals nie.Omotoso het Son bedank dat die koerant hom hieroor genader het.Eergister het Daubermann ’n paar houe na die media gemik oor die dekking van die saak. Hy het gesê dis nie waar dat hy Cheryl Zondi (22) oor die grootte van die pastoor se lat uitgevra het nie, soos berig word. Zondi is een van die getuies­ teen Omotoso.Hy het haar wel gevra oor die diepte van die penetrasie, het Daubermann gesê. Die lawyer het bygevoeg waaroor nié berig is nie, is dat die getuie daai aspek self ge­opper het.Die saak is uitgestel tot môre.

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/wys-die-full-monty-20181023

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.