Zuma: Kernkrag sou help | Die Son

Please log in or register to like posts.
News
Zuma: Kernkrag sou help | Die Son

OUDPRES. Jacob Zuma, wie se administrasie vir Suid-Afrika se huidige kragonderbrekings blameer word, sê die land sou die kragkrisis kon vermy as ons kernreaktors gebou het.In ’n interview Vrydag met Business Day sê Zuma die duur kernprogram wat hy in sy ampstermyn ondersteun het, “sou ons probleme eens en vir altyd opgelos het”.Zuma, wat in Februarie 2018 as president bedank het, sê die Russe sou die betroubaarste gewees het om die projek uit te voer vanweë hulle support in die struggle teen apartheid.Voorstelle vir die bou van ’n tweede kernkragsentrale ten koste van sowat R1 biljoen is tydens Zuma se ampstermyn as onbekostigbaar gekritiseer. – Fin24

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.