Plaasmoorde moet stop nou

Please log in or register to like posts.
News

PLAASMOORD

Mnr Wessels van Bonnievale is gisteraand gemartel met Kookwater en vermoor, sy liggaam is 500m van sy plaas huis gevind naby rivier .

Mev Wessels het genadiglik ontsnap met n steek wond op haar bors en brandwonde op haar rug. Sy het tot by die buurplaas gekom waar SAPD ontbied is.

Die 4 verdagtes in Balaklavas is nog gesoek saam met die kluis met vuurwapens.

Enige inligting kan aan die volgende deurgegee word:
Lt. Kol. Engelbrecht
Bonnievale SAPD
023 616 8060

Reactions

0
0
0
0
1
0
Already reacted for this post.

Reactions

1

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.