Werknemer van Shoprite in Zweletemba, Worcester ,is glo vanoggend in die winkel dood geskiet

Please log in or register to like posts.
Nuus

VROU IN SHOPRITE DOOD GESKIET TYDENS ROOF…

‘n Werknemer van Shoprite in Zweletemba, Worcester ,is glo vanoggend in die winkel dood geskiet net na sy opgedaag het vir werk.

Die Wes-Kaapse polisie ondersoek die omstandighede waarin die 54 jarige vrou dood is toe die winkel na bewering deur drie mans beroof is.

Intussen het geskokte familielede en vriende op facebook gevra vir gebede vir die familie na haar sinnelose moord.

Foto – facebook: Beatrice Manuel (54) wat in Shoprite waar sy werk vermoor is tydens ‘n rooftog, vanmore.

Reactions

0
0
0
0
1
0
Already reacted for this post.

Reactions

1

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.