Bulle vul nuwe trop aan

Please log in or register to like posts.
News

Update
Port Elizabeth

SOWAT ’n jaar nadat olifante teruggebring is na die Oos-Kaap se Camdeboo-vlaktes, het die Samara Private Wild­reservaat twee olifantbulle gekry om die trop af te rond.Dis die eerste volstandige olifanttrop in die streek in sowat 150 jaar! Dit volg ná die suksesvolle vrystelling van ses olifantwyfies op die reservaat in Oktober 2017.Die bulle is belangrik, want hulle sal die maatskaplike struktuur van Samara se olifantbevolking verbeter.Samara se nuwe bulle kom van Phinda, waar hulle soms saam beweeg het. Die een is sowat 30 jaar oud en weeg 6,3 ton. Die ander is 20 en weeg 5,7 ton. – Traveller24

https://www.son.co.za/Nuus/Ooskaap/bulle-vul-nuwe-trop-aan-20181124

Reactions

0
0
0
0
0
0
Already reacted for this post.

Reactions

Nobody liked ?

Leave a Reply

Your email address will not be published.